BESTUUR VAN BESPREKINGS

Meer as 10 jaar ondervinding in die musiekbedryf.

Vele kunstenaars op een plek.

CHRIZAAN

DEON GROOT

WYNAND & CHEREÉ

BURGER LE ROUX

Mustik Productions is gestig in 2018, met meer as 10 jaar ondervinding in die musiekbedryf.

Ons streef daarna om suksesvol die beste gehalte kunstenaars en opkomende kunstenaars vir ons kliente te bied.

Ons fokus is ook daarop om besprekings en navrae vir ons kliente te vergemaklik. Ons kunstenaars kan bespreek word vir funksies, feeste en ander geleenthede/optredes.

Mustik Productions word eksklusief deur BBS Records gebruik om hul kunstenaars se besprekings te hanteer.

Vind meer uit

Vind meer uit