Hy is reeds ‘n bekende kunstenaar van die Kaap en is al goed gevestig in die musiekbedryf.

Met sy energieke jong voorkoms gee hy kleur aan enige fees, funksie of partytjie vir die laaste 7 jaar!

Hy het alreeds gehore vermaak regoor die Wes-Kaap, wat vertonings insluit by die KKNK, Hermanus Walvisfees, Kraaifontein Gesinsfees Bakgat Moreson Plaasfees, Winter Wonderland om maar ‘n paar op te noem, en het al skouers geskuur met ‘n paar van ons land se groot kunstenaars!

​Sy 1ste amptelike musiekvideo Verlang Jy? is pas uitgereik op YouTube en is ook op KykNet Nou te sien! Sy debuut album HIERDIE SONG, is nou beskikbaar!​

Van sy musiek: www.losgelaat.co.za

Volg hom op sosiale media: