Klawer is ‘n Afrikaanse musiekgroep. Hulle skryf & komponeer hul eie musiek & doen ook ‘covers’ op ‘n energieke & kreatiewe manier! Volg hulle op sosiale media: