Wynand & Chereé, die getroude sangpaartjie, het afsonderlik al tientalle treffers gehad en saam het hulle al meer as 100 000 eenhede verkoop! Daar is dus meer as ‘n 100 000 redes vir hulle om kragte saam te span om sodoende ‘n wyer gehoor te tref.

Volg hulle op sosiale media: